paroles de chanson / Onbeskaamd parole / Ek Weet Verseker lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Weet Verseker

Interprète Onbeskaamd

Paroles de la chanson Ek Weet Verseker par Onbeskaamd lyrics officiel

Ek Weet Verseker est une chanson en Afrikaans

Ek weet verseker
Dat Jesus leef
Hy het my sonde
Uit liefde vergeef

Ek was verlore
Maar deur sy bloed
Is daar nou vrede
In my gemoed

Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer

Selfs as ek struikel
En het berou
Sal Hy vergewe
Hy bly getrou

Die wat bedruk is
Laat Hy weer lag
Vir die wat moeg is
Gee Hy weer krag

Deur Sy genade
Liefde en trou
Sal Hy Sy kinders
Ewig behou

Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer

Selfs as ek struikel
En het berou
Sal Hy vergewe
Hy bly getrou

Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer

Selfs as ek struikel
En het berou
Sal Hy vergewe
Hy bly getrou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Weet Verseker

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du pouce en l'air
2| symbole à droite de la croix
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid