song lyrics / Onbeskaamd / Ek Weet Verseker lyrics  | FRen Français

Ek Weet Verseker lyrics

Performer Onbeskaamd

Ek Weet Verseker song lyrics by Onbeskaamd official

Ek Weet Verseker is a song in Afrikaans

Ek weet verseker
Dat Jesus leef
Hy het my sonde
Uit liefde vergeef

Ek was verlore
Maar deur sy bloed
Is daar nou vrede
In my gemoed

Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer

Selfs as ek struikel
En het berou
Sal Hy vergewe
Hy bly getrou

Die wat bedruk is
Laat Hy weer lag
Vir die wat moeg is
Gee Hy weer krag

Deur Sy genade
Liefde en trou
Sal Hy Sy kinders
Ewig behou

Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer

Selfs as ek struikel
En het berou
Sal Hy vergewe
Hy bly getrou

Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer

Selfs as ek struikel
En het berou
Sal Hy vergewe
Hy bly getrou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Weet Verseker lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol to the left of the trash
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid