song lyrics / Onbeskaamd / Soos U Dit Sien lyrics  | FRen Français

Soos U Dit Sien lyrics

Performer Onbeskaamd

Soos U Dit Sien song lyrics by Onbeskaamd official

Soos U Dit Sien is a song in Afrikaans

Ek klein mensie sien net in hierdie dimensie
Oorweldig deur elke rukwind
Kyk ek verward rond soos 'n kind
Maar wanneer ek U aanbid tel U my op

Word elke dreigende berg 'n molshoop
Word voete van klei standvastig
Word 'n bewende hart heldhaftig
Word 'n bedenklikke verlede 'n toekoms vol hoop

Tel my op in U arms kan ek sien
Tel my op in U arms kry ek perspektief
Ek wil die lewe sien soos U dit sien

Ek klein mensie sien net in hierdie dimensie
Oorweldig deur elke rukwind
Kyk ek verward rond soos 'n kind
Maar wanneer ek U aanbid tel U my op

Word elke dreigende berg 'n molshoop
Word voete van klei standvastig
Word 'n bewende hart heldhaftig
Word 'n bedenklikke verlede 'n toekoms vol hoop

Tel my op in U arms kan ek sien
Tel my op in U arms kry ek perspektief
Ek wil die lewe sien soos U dit sien

Hoe nader aan U, hoe kleiner word my berge
Hoe nader aan U, hoe groter word my Here

Tel my op in U arms kan ek sien
Tel my op in U arms kry ek perspektief
Ek wil die lewe sien soos U dit sien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos U Dit Sien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid