song lyrics / Onbeskaamd / Oorwinningslied - Dan Moet Ek Juig lyrics  | FRen Français

Oorwinningslied - Dan Moet Ek Juig lyrics

Performer Onbeskaamd

Oorwinningslied - Dan Moet Ek Juig song lyrics by Onbeskaamd official

Oorwinningslied - Dan Moet Ek Juig is a song in Afrikaans

Ek sien in my gees die Glorie en die Almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy Koningkryk regeer
Hy belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer
Hy is Koning Hy regeer

Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Hy is Koning Hy regeer

Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons skuiling Hy's ons wapen Hy't die vyand reeds verslaan
Hy's die rots wat ewig staan

Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Hy's die rots wat ewig staan

Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo
Blaas basuine slaan op tromme en kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
Want Sy Woord sal ewig staan

Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Want Sy Woord sal ewig staan

Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Want Sy Woord sal ewig staan

Dan moet ek juig my Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe Heerlik Heer U grote Naam

Dan moet ek juig my Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe Heerlik Heer U grote Naam
Hoe Heerlik Heer U grote Naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Oorwinningslied - Dan Moet Ek Juig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid