song lyrics / Onbeskaamd / Hongersnood lyrics  | FRen Français

Hongersnood lyrics

Performer Onbeskaamd

Hongersnood song lyrics by Onbeskaamd official

Hongersnood is a song in Afrikaans

In my siel is daar 'n hongersnood
Die krake in my hart ontbloot
Die dorheid van my wese sigbaar
Die dorstigheid laat my so kwesbaar
Die wildernis laat my so broos
Net in U arms vind ek troos

Here, U is die antwoord op my hongersnood
Kom en reën op my afgeskilferde hart
Net U kan my dors les
Net U kan weer lewe in my blaas
In my blaas

In my siel is daar 'n hongersnood
Ek is soekend na my God se brood
Hongerpyne wat net U kan stil
Meer as vis en brood soek ek U wil
Want wat U gee is soveel meer
As wat ek ooit sou kon begeer

Here, U is die antwoord op my hongersnood
Kom en reën op my afgeskilferde hart
Net U kan my dors les
Net U kan weer lewe in my blaas
In my blaas

Elke deel van my gees absorbeer elke druppel
Van die God-reën wat oor my val
En uit 'n stowwerige hart sal daar weer lewe kom
En my lewenslied sal altyd wees
En my lewenslied sal altyd wees

Here, U is die antwoord op my hongersnood
Kom en reën op my afgeskilferde hart
Net U kan my dors les
Net U kan weer lewe in my blaas
In my blaas
In my blaas
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hongersnood lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the left of the eye
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid