song lyrics / Onbeskaamd / My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley lyrics  | FRen Français

My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley lyrics

Performers OnbeskaamdRiana Nel

My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley song lyrics by Onbeskaamd official

My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley is a song in Afrikaans

My hande hef
Ek op na U
Ek loof U naam
En buig voor U
Want U is Heer
Die Koning van my hart
Van my hart

My hande hef
Ek op na U
Ek loof U naam
En buig voor U
Want U is Heer
Die Koning van my hart

Ek dien geen vreemde gode nie
En niks is meer belangrik nie
As dat U in my hart regeer
Daar is geen plek vir ander nie
Voor U, o Heer
Lê ek nou my lewe neer

My hande hef
Ek op na U
Ek loof U naam
En buig voor U
Want U is Heer
Die Koning van my hart

Ek dien geen vreemde gode nie
En niks is meer belangrik nie
As dat U in my hart regeer
Daar is geen plek vir ander nie
Voor U, o Heer
Lê ek nou my lewe neer
Voor U, o Heer
Lê ek nou my lewe neer

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom, Christus
Die Heer
Die Heer

Kom lofsing die Here
Hy is onse Koning
Vir ons word Hy mens en oorwin die dood
Hy heers met reg in
Hemel en op aarde

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
Kom nou en aanbid Hom, Christus
Die Heer
Hy's die Heer

Kom lofsing die Here
Hy is onse Koning
Vir ons word Hy mens en oorwin die dood
Hy heers met reg in
Hemel en op aarde

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom, Christus

Want U alleen is waardig
Want U alleen is waardig
Want U alleen is waardig
Christus die Heer
U alleen regeer

(Kom, kom nou en aanbid Hom)
(Kom, en kom nou en aanbid Hom) U is waardig Heer
(O kom nou en aanbid Hom) U is waardig Heer, U is waardig

O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom
O kom nou en aanbid Hom, Christus
Die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding - Medley lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid