song lyrics / Onbeskaamd / Ek Wil Gereed Wees lyrics  | FRen Français

Ek Wil Gereed Wees lyrics

Performer Onbeskaamd

Ek Wil Gereed Wees song lyrics by Onbeskaamd official

Ek Wil Gereed Wees is a song in Afrikaans

Ek wil gereed wees
Vir dié Een wat kom
Ek wil gereed wees
Vir die Bruidegom

Ek wil gereed wees
As Hy ons kom haal
Ek wil gereed wees
As Jesus my kom haal

Ek wil gereed wees
Vir Sy koningkryk
Ek wil gereed wees
As Hy my wil gebruik

Ek wil gereed wees
Om op te staan
Vir Sy koningkryk, vir Sy heiligheid
Vir Sy grote naam, o

Kom vorm my
Net soos U wil
Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my
Net soos U wil
Want ek wil gereed wees
As Jesus kom

Ek wil gereed wees
Vir Sy koningkryk
Ek wil gereed wees
As Hy my wil gebruik

Ek wil gereed wees
Om op te staan
Vir Sy koningkryk, vir Sy heiligheid
Vir Sy grote naam

Kom vorm my
Net soos U wil
Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my
Net soos U wil
Want ek wil gereed wees, o
As Jesus kom

Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)
As Jesus kom (As Jesus kom)

Ja ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)
Ja ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)
As Jesus kom

Kom vorm my
Net soos U wil
Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my
Net soos U wil
Want ek wil gereed wees
As Jesus kom

As Jesus kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wil Gereed Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid