paroles de chanson / Onbeskaamd parole / Nogtans lyrics  | ENin English

Paroles de Nogtans

Interprète Onbeskaamd

Paroles de la chanson Nogtans par Onbeskaamd lyrics officiel

Nogtans est une chanson en Afrikaans

Nogtans sal ek glo in Jesus
Nogtans sal ek glo in liefde
Nogtans sal ek glo in genade
Want Hy't nogtans gesterf vir my

Nogtans sal ek glo in Jesus
Nogtans sal ek glo in liefde
Nogtans sal ek glo in genade
Want Hy't nogtans gesterf vir my

As God se stem stil word
En hoop se flikker val
As mense se genade en liefde minder raak
Nogtans sal ek glo in Hom

As geregtigheid vergaan
En leuens die waarheid word
As vervolging my ken en geloof my lewe kos
Nogtans sal ek glo in Hom

Nogtans sal ek glo in Jesus
Nogtans sal ek glo in liefde
Nogtans sal ek glo in genade
Want Hy't nogtans gesterf vir my

As pyn aan my deur klop
En die prys is hoog
As verwoesting 'n pad los en sal almal my bedreig
Nogtans sal ek glo in Hom

Nogtans sal ek glo in Jesus
Nogtans sal ek glo in liefde
Nogtans sal ek glo in genade
Want Hy't nogtans gesterf vir my

Nogtans sal ek glo in Jesus
Nogtans sal ek glo in liefde
Nogtans sal ek glo in genade
Want Hy't nogtans gesterf vir my

Ek en my huis
Ons sal die Here dien
Ek en my huis
Ons sal die Here dien

Ek en my huis
Ons sal die Here dien
Ek en my huis
Ons sal die Here dien

Nogtans sal ek glo in Jesus
Nogtans sal ek glo in liefde
Nogtans sal ek glo in genade
Want Hy't nogtans gesterf vir my

Nogtans sal ek glo in Jesus
Nogtans sal ek glo in liefde
Nogtans sal ek glo in genade
Want Hy't nogtans gesterf vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nogtans

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole à droite de la cible
3| symbole à droite du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid