paroles de chanson / Onbeskaamd parole / Sonder Hom lyrics  | ENin English

Paroles de Sonder Hom

Interprète Onbeskaamd

Paroles de la chanson Sonder Hom par Onbeskaamd lyrics officiel

Sonder Hom est une chanson en Afrikaans

Sonder Hom
Is liefde se betekenis gekraak
Sonder Hom
Is genade net nog 'n woord

Sonder Hom
Is geloof net 'n bysaak
Sonder Hom
Bestaan ek net

Maar met Hom ontdek ek liefde wat my asem wegslaan
Genade wat my stom laat staan
Maar met Hom 'n vertroue wat my lewe rig
Leef ek vir die eerste keer

Sonder Hom
Loop my spore in sirkels
Sonder Hom
Sing ek net in die goeie tye

Sonder Hom
Bly my boot net in die hawe
Sonder Hom
Bestaan ek net

Maar met Hom vind ek die pad wat Hy beplan het
Sing ek omdat Hy leef
Maar met Hom trotseer ek storms want ek's nie alleen
Leef ek vir die eerste keer, o

Maar met Hom vind ek die pad wat Hy beplan het
Sing ek omdat Hy leef
Maar met Hom trotseer ek storms want ek's nie alleen
Leef ek vir die eerste keer

Maar met Hom
Leef ek vir die eerste keer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sonder Hom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid