song lyrics / Nádine / Skildery lyrics  | FRen Français

Skildery lyrics

Performer Nádine

Skildery song lyrics by Nádine official

Skildery is a song in Afrikaans

Met water en kleure van liefde
Geduld en 'n rustige hart
Dink ek aan jou mond
Jou lippe en ons
Belofte

Met skadus en lug van 'n liefde
Wat skyn uit die dieptes van jou
Weet ek dit is reg
Wat ek nou moet verf
Die lyne getrek

Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie

Die lap wat daar hang is nog leeg en ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne
Maar sal jy die prent wees wat ek verf, in my skildery?
In my skildery

Geduldig
Vol liefde en rustig lê ek elke deel van jou neer
Want dit wat ons het
Is veel meer as net
Dit wat woorde kan sê

Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie

Die lap wat daar hang is nog leeg en ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne
Maar sal jy die prent wees wat ek verf, in my skildery?
In my skildery

Al maak ek voute
Sal ek weer begin

Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie

Die lap wat daar hang is nog leeg en ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne
Maar sal jy die prent wees wat ek verf, in my skildery?
My skildery
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Skildery lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the left of the trash
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid