song lyrics / Nádine / Vlug Nie Meer Nie lyrics  | FRen Français

Vlug Nie Meer Nie lyrics

Performer Nádine

Vlug Nie Meer Nie song lyrics by Nádine official

Vlug Nie Meer Nie is a song in Afrikaans

In die donkerure van die nag
Sit ek hier en wag
En die klok geruis was teen die muur
Tel elke uur

Ek sien jou lag ek voel jou asem jy weet wat ek bedoel
En teen die ruite lê die wasem jy weet hoe ek voel

Vlug nie meer nie ek kom jou haal
Vlug nie meer nie dis ‘n nuwe verhaal
Waar jy ookal gaan weet ek is daar
Vlug nie meer nie
Ons hoort bymekaar
Ons hoort bymekaar

Ons ontwaak en ek ontdek jou lag
Dis ’n nuwe dag
Hoe jy vir my kyk gee my weer moed
Dit voel so goed

Ek sien jou lag ek voel jou asem jy weet wat ek bedoel
Die lewe maak vir my weer sin jy weet hoe ek voel

Vlug nie meer nie ek kom jou haal
Vlug nie meer nie dis ‘n nuwe verhaal
Waar jy ookal gaan weet ek is daar
Vlug nie meer nie
Ons hoort bymekaar

Sonder jou is elke oomblik donker
Sonder jou voel alles vir my ver
Sonder jou voel alles vir my somber
Want jy hoort by my

Vlug nie meer nie
Vlug nie meer nie
Waar jy ookal gaan weet ek is daar
Vlug nie meer nie

Vlug nie meer nie ek kom jou haal
Vlug nie meer nie dis ‘n nuwe verhaal
Waar jy ookal gaan weet ek is daar
Vlug nie meer nie
Ons hoort bymekaar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vlug Nie Meer Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid