song lyrics / Nádine / Ons Leef Vir Ons Twee lyrics  | FRen Français

Ons Leef Vir Ons Twee lyrics

Performer Nádine

Ons Leef Vir Ons Twee song lyrics by Nádine official

Ons Leef Vir Ons Twee is a song in Afrikaans

Die blare dartel in die wind
Ons leef
Asof die tyd nie meer bestaan
Ons leef

Met eerlikheid soos van 'n kind
Ons leef
Jy leef selfs in my drome
Niks anders bestaan

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my

Jou liggaam praat 'n nuwe taal
Jy weet
Ek ken dit nie maar ek begryp
Jy weet

Dis ons verhaal wat ons verstaan
Jy weet
Oor 'n liefde wat die grense altyd skuif

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my

Die mense om ons heen staan plotseling opsy
Ons is saam ek leef vir jou jy leef vir my

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En my hart smelt as jy geluidloos sê
Jy is lief vir my

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my
Ek’s lief vir jou
Jy's lief vir my
Ek’s lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Leef Vir Ons Twee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid