paroles de chanson / Nádine parole / Ons Leef Vir Ons Twee lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Leef Vir Ons Twee

Interprète Nádine

Paroles de la chanson Ons Leef Vir Ons Twee par Nádine lyrics officiel

Ons Leef Vir Ons Twee est une chanson en Afrikaans

Die blare dartel in die wind
Ons leef
Asof die tyd nie meer bestaan
Ons leef

Met eerlikheid soos van 'n kind
Ons leef
Jy leef selfs in my drome
Niks anders bestaan

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my

Jou liggaam praat 'n nuwe taal
Jy weet
Ek ken dit nie maar ek begryp
Jy weet

Dis ons verhaal wat ons verstaan
Jy weet
Oor 'n liefde wat die grense altyd skuif

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my

Die mense om ons heen staan plotseling opsy
Ons is saam ek leef vir jou jy leef vir my

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En my hart smelt as jy geluidloos sê
Jy is lief vir my

Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê
Jy's lief vir my
Ek’s lief vir jou
Jy's lief vir my
Ek’s lief vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Leef Vir Ons Twee

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du cadenas
2| symbole à droite du téléviseur
3| symbole à droite de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid