song lyrics / Nádine / Ek Haal Weer Asem lyrics  | FRen Français

Ek Haal Weer Asem lyrics

Performer Nádine

Ek Haal Weer Asem song lyrics by Nádine official

Ek Haal Weer Asem is a song in Afrikaans

Ek het seergekry
En die tyd stap aan maar jy bly by my
Ek het weer begin
En die lewe draai en die wind bly waai

En jou naam waai saans deur my
Maar my hart moes lewe kry

En ek haal weer asem
My hart is heel jy het jou deel
En ek sien weer lewe
En dis alles waar as die reën bedaar

En al bly jou stem by my
Moes my hart weer lewe kry
En ek haal weer asem

Ek het grootgeword
Want ‘n kinderstem kan nie liefde tem nie
Ek het als probeer
Maar die antwoord was in my eie kas

En jou naam waai saans deur my
Maar my hart moes lewe kry

En ek haal weer asem
My hart is heel jy het jou deel
En ek sien weer lewe
En dis alles waar as die reën bedaar

En al bly jou stem by my
Moes my hart weer lewe kry

Kyk hoe val die reën teen my venster
En my hand moes die water keer
Daar is nuwe asem agter elke nuwe deur

En ek haal weer asem
My hart is heel jy het jou deel
En ek sien weer lewe
En dis alles waar as die reën bedaar

En ek haal weer asem
My hart is heel jy het jou deel
En ek sien weer lewe
En dis alles waar as die reën bedaar
En ek haal weer asem
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Haal Weer Asem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid