song lyrics / Nádine / Tata....Ek Mis Jou lyrics  | FRen Français

Tata....Ek Mis Jou lyrics

Performer Nádine

Tata....Ek Mis Jou song lyrics by Nádine official

Tata....Ek Mis Jou is a song in Afrikaans

Ek wens dat ek nog eenkeer in jou oë kon kyk
Ek weet dat jy vir my sou sê hoe dit anderkant sal lyk
En die vrae wat nog altyd hier om my draai
Sou saggies in die winterwind wegwaai

Ek wens dat ek nog eenkeer jou stem kon hoor
Ek sou dit saggies vasvang voor ek dit verloor
En was daar dalk nog iets wat jy my wou sê?
Was dit alles hier soos jy wou hê?

Ek wens dat ek jou eenkeer teen my hart kon hou
Ek sou jou al my liefde gee al’s wat ek nog wou
Ek weet dat ek dit sal verstaan al wens ek jy kon bly
Voel ek soms die engel hier by my
Ek voel die engel hier by my

Engel wat hier om my draai
Engel wat hier bly hier by my

Jy’s my engel
Ek mis jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tata....Ek Mis Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid