song lyrics / Nádine / Deur 'N Vuur Vir Jou lyrics  | FRen Français

Deur 'N Vuur Vir Jou lyrics

Performer Nádine

Deur 'N Vuur Vir Jou song lyrics by Nádine official

Deur 'N Vuur Vir Jou is a song in Afrikaans

Jy’t aan my beloof jy is altyd daar vir my
Deur al die jare heen
En nou vang ek vir jou die reën

‘n Toekoms saamgebou en jy het jou woord gehou
Ek gaan haal die wind
Want ek is mos jou lentekind

Daar is niemand niemand niemand beter as jy
Jy was altyd die ene die ene die ene vir my

Ek stap deur ‘n vuur breek deur ‘n muur
Vir jou
Alles wat ek is alles wat ek het
Gee ek nou aan jou

Ek stap deur ‘n vuur breek deur ‘n muur
Vir jou
Alles wat jy is dit is wat ek mis
Ek behoort aan jou
Soos wat ek altyd wou

As die druppels val en die skemer daal vanaand
Sê jy dis ‘n seën
Want ek’s jou somer in die reën

In die donkernag bly jy elke uur by my
Tot die more gloed
Jou en my deur strale groet

Daar is niemand niemand niemand beter as jy
Jy was altyd die ene die ene die ene vir my

Ek stap deur ‘n vuur breek deur ‘n muur
Vir jou
Alles wat ek is alles wat ek het
Gee ek nou aan jou

Ek stap deur ‘n vuur breek deur ‘n muur
Vir jou
Alles wat jy is dit is wat ek mis
Ek behoort aan jou

Ek stap deur ‘n vuur breek deur ‘n muur
Vir jou
Alles wat ek is alles wat ek het
Gee ek nou aan jou

Ek stap deur ‘n vuur breek deur ‘n muur
Vir jou
Alles wat jy is dit is wat ek mis
Ek behoort aan jou
Soos wat ek altyd wou
Soos wat ek altyd wou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Deur 'N Vuur Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid