song lyrics / Nádine / Kom Maar In lyrics  | FRen Français

Kom Maar In lyrics

Performer Nádine

Kom Maar In song lyrics by Nádine official

Kom Maar In is a song in Afrikaans

Ek staan al soveel jare hier
Wag dat jy moet kom
My wit gekalkte mure het verweer in wind en son

Maar as jy hier verby sou ry
Kom loer tog maar net in
Jou kinderdrome van wel leer sal jy nogsteeds hier vind

Kom maar in
Kom maar in
Kom bly ‘n wyle hier
Kom rus teen die koesyn van my lyf

Kom maar in
Kom maar in
Jy sal nog iets hier vind die potlood strepe teen die muur
Het ek bewaar net vir hierdie uur

Ek dra steeds jou geheime al die jare met my saam
Daar’s ‘n witkol teen jou kamermuur waar ‘n foto nie meer hang
Ek hoor my gedagtes
Nog die trekker op die land
Maar ek weet dis alles toegewaai deur stof en wind en sand

Kom maar in
Kom maar in
Kom bly ‘n wyle hier
Kom rus teen die koesyn van my lyf

Kom maar in
Kom maar in
Jy sal nog iets hier vind die potlood strepe teen die muur
Het ek bewaar net vir hierdie uur

En as jy eendag weer hier sou kom
En ek staan nie meer nie
Onthou die groot ou siprusboom staan langs jou kamermuur

Kom maar in
Kom maar in
Kom bly ‘n wyle hier

Kom maar in
Kom maar in
Kom bly ‘n wyle hier
Kom rus teen die koesyn van my lyf

Kom maar in
Kom maar in
Jy sal nog iets hier vind die potlood strepe teen die muur
Het ek bewaar net vir hierdie uur mmmmm
Net vir hierdie uur
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Maar In lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid