song lyrics / Nádine / Lied Van My Hart lyrics  | FRen Français

Lied Van My Hart lyrics

Performer Nádine

Lied Van My Hart song lyrics by Nádine official

Lied Van My Hart is a song in Afrikaans

My lewe lê en wag
Net anderkant die wêreld wat ek ken
Daar lê my nuwe dag

Net een ding maak my vry
Ek luister na die sagte note diep
Na die stem hier binne my

Maar alles wat ek is moet ek behou
Om waar to bly

Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart

Al was ek net 'n kind
Kon ek die woorde saggies hoor oor my
'n Fluister op die wind

My wêreld raak nou stil
Ek luister na die woorde in my siel
Want ek weet dis God se wil

Maar alles wat ek is moet ek behou
Om waar to bly

Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart

Maar diep hier binne my
Is die stem van donker vrees
Sal ek die krag en moed hê
Om te wees wat ek wil wees?

Want alles in jou lewe
Het 'n prys wat jy betaal
'n Prys wat jy moet neerlê
Om jou drome te gaan haal

Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Dis die lied van my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lied Van My Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid