song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees lyrics  | FRen Français

Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees is a song in English

Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees
Klap julle handjies Alle bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Klap julle handjies Alle bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers

Slyp julle tandjies alle bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers

Al oor die rantjies kouter bobbejaantjies
Na die fees toe
Na die fees toe
Na die fees toe
Al oor die rantjies kouter bobbejaantjies
Na die fees toe
Na die fees toe
Na die fees toe
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers

Al die mielielandjies vir die bobbejantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Al die mielielandjies vir die bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid