song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Om Die Kampvuur Steek Maar Aan lyrics  | FRen Français

Om Die Kampvuur Steek Maar Aan lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Om Die Kampvuur Steek Maar Aan song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Om Die Kampvuur Steek Maar Aan is a song in Afrikaans

Kom daar staan die hout al klaar
Dikke stompe groot en swaar
Vorm nou wyd ‘n trekkerskring
Laat ons nie mekaar verdring

Steek maar aan steek maar aan
Laat die vonke hoog opslaan
Steek maar aan steek maar aan
Laat die vonke hoog opslaan

En die vuur se milde gloed
Gee die bangste penkop moed
Hoor sy voordrag knap gedaan
Pragtig vir ‘n bobbejaan

Boggom boggom
Boggom sê die bobbejaan
Boggom boggom
Boggom sê die bobbejaan

Dis die leeus wat hierso kom
Met hul rûe sterk gekrom
Het jul al hul koningkoor
En hul leeuegroet gehoor?

Aaur Aaur aaur brul die leeue koor
Aaur Aaur aaur brul die leeue koor

Swart wit pens en kommandant
Veldkornet en olifant
Almal het hier saam geniet
Wat ons lekker kampvuur bied

Aaur, boggom
Mag so ‘n aand weer gou-gou kom
Aaur, boggom
Mag so ‘n aand weer gou-gou kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Om Die Kampvuur Steek Maar Aan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid