song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Die muis in die melkkan lyrics  | FRen Français

Die muis in die melkkan lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Die muis in die melkkan song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Die muis in die melkkan is a song in English

Die muis in die melkkan
Ons het baie koeie swart en bont
Ons drink baie koeimelk dis gesond
Eendag kom ek in die kombuis
En in die melkan swem ‘n muis

En die muis swem in die melkkan
Die muis swem in die melkkan
Die muis swem in die melkkan
Toe gooi ek die swart kat in

Die swart kat jaag die muis rond
Die swart kat jaag die muis rond
Die muis swem in die melkkan
Toe gooi ek die boelhond in

Die boelhond jaag die swart kat
Die swart kat jaag die muis rond
Die muis swem in die melkkan
Toe skop ek die melkkan om

Eendag sê my broer kyk hier
Maak my wakker so kwart oor vier
Dit was omstreeks kwart oor twee
Toe klop ek aan sy raam en skree
Ek wil maar net vir jou sê haai
Ek wil maar net vir jou sê haai
Ek wil maar net vir jou sê haai
Jy kan nog twee uur lê…

Ek koop ertappels by Nelspruit.
En gooi dit op die solder uit
Mens kan dit daar goedkoop kry
En eendag sê my vrou aan my
Die ertappels wil uitloop(keer!)
Die ertappels wil uitloop(keer!)
Die ertappels wil uitloop(keer!)
Maak al die deure toe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die muis in die melkkan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid