song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Liewe Maan lyrics  | FRen Français

Liewe Maan lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Liewe Maan song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Liewe Maan is a song in Afrikaans

Liewe maan, jy seil so langsaam deur die awendwolke heen
Jy's so rustig en ek voel my o so eensaam en alleen
Treurig staar ek in die verte na jou stille eensaam baan
O, hoe wreed is tog die noodlot dat ek nie na jou mag gaan

Liewe maan, ek wil my smarte aan jou luist'rend oor vertel
Wie dit is wat reeds my harte met 'n teer herinnering kwel
My geheim is by jou veilig sien dus maar my trane aan
My verlange is my heiling, maar ek weet jy sal verstaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liewe Maan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid