song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Voortrekker Wandellied Dis heerlike Lente lyrics  | FRen Français

Voortrekker Wandellied Dis heerlike Lente lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Voortrekker Wandellied Dis heerlike Lente song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Voortrekker Wandellied Dis heerlike Lente is a song in English

Voortrekkers wandellied Dis Heerlike Lente
Dis heerlike lente die winter’s verby
Weer nodig die velde vir jou en vir my
Holadrioea
Holadriou
Daars dou op die blomme die dagbreker fluit
Ons beur deur die klowe en opdraande uit
Holadrioea, holadriou, hoaldrioe, holadriou
Van hier waar die varkblomme in vleiriete groei
Tot daar waar die aalwyn en kanniedood bloei
Holadrioea, holadriou, hoaldrioe, holadriou
Al hoër en hoër na bowe te voet om hoog op die kruine te groet
Holadrioea, holadriou, hoaldrioe, holadriou
Daars krag vir die spiere op Vaderlandsgrond
Die croe croe1% môre het goud in die mond
Holadrioea, holadriou, hoaldrioe, holadriou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Voortrekker Wandellied Dis heerlike Lente lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid