song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Hoe Sag Gly Ons Bootjie lyrics  | FRen Français

Hoe Sag Gly Ons Bootjie lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Hoe Sag Gly Ons Bootjie song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Hoe Sag Gly Ons Bootjie is a song in Afrikaans

Hoe sag gly ons bootjie en wieg heen en weer
Op golwies wat duik oor die maanblinke meer
Met kommer en sorge gelaat op die land
Wyf ons aan ons vriende vaarwel met die hand

Vebeelding is duur maar hy sit aan die roer
En wys ons die weg wat na Kammaland voer
Dis oos van die son en dis wes van die maan
Die land waar die jong kyk mos nimmer vergaan

Die sterre staan hoog aan die hemel op wag
En strooi oor die water hul tinteling lag
Die windjie is wakker, hy suis lanks ons oor
En dans op die maan pad wat flikker hier voor

En ruisend kom sit op die agterste nou
Die sluimer net daar bly sy vlerktjies gevou
En wiegel en kom ons in Kammaland om
Ver oos van die son en ver wes van die maan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoe Sag Gly Ons Bootjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid