song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Daar Kom Die Wa lyrics  | FRen Français

Daar Kom Die Wa lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Daar Kom Die Wa song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Daar Kom Die Wa is a song in Afrikaans

Daar kom die wa, die vierperdewa
Hy het nie naam nie, sy naam moet hy nog kry
Tant Leentjie draai, stadig swaai, daar onder in die baai
Tant Leentjie draai, stadig swaai, daar onder in die baai

Daar kom die wa, die vierperdewa
Hy kan nie hou nie, hy's glad te swaar gelaai
Hokaai, hokaai, by die draai, een om af te laai
Hokaai, hokaai, briek aandraai, stilhou by die draai

Wat dra die wa, die vierperdewa
Net pure nooi'ntjies, en een moet agterbly
Hul's ewe fraai, wie sal raai wie om af te laai
Laat my maar sê, sonder raai, watter ek wil hê

Af klim die nooi, die uitgesoekte nooi
Sy het nie baas nie, dis tyd dat sy een kry
Dit pas 'n baas op 'n plaas om 'n nooi te kry
Ek het 'n nooi, goed en mooi en sy is baas oor my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar Kom Die Wa lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the top of the eye
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid