song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Bly By My lyrics  | FRen Français

Bly By My lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Bly By My song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Bly By My is a song in English

Bly by my

Brug: Maar jy is hier
En jy maak op
Vir al die mense
wat ek mis

Koor: Bly by my, bly by my
O laat dit tog somer wees vanaand
Nou trek ek maar die veerkombers oor my voete toe
En wens ek die winterwind
Neem my huis toe vanaand

Vers 1: Ek sal in my katel vanaand na Kammaland reis
Ver weg van hierdie landskap gevul met sneeu en ys
En ek sal in my katel vanaand vir jou die son gaan soek
Daar waar die Suiderkruis aan die hemel hang vanaand

Koor:

Vers 2: Kom ons pak ‘n mandjie vir middernag-fees op Tafelberg
Gaan pluk lou-warm druiwe wat taai jou lippe verf
Draf al langs die Karoopad se bossies: ons sien vreeslik ver
Tot daar waar die kosmos van Natal jou voete soen.
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Copyright: Songtrust Ave

Comments for Bly By My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid