paroles de chanson / Marthie Nel Hauptfleisch parole / Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees lyrics  | ENin English

Paroles de Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees

Interprète Marthie Nel Hauptfleisch

Paroles de la chanson Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees par Marthie Nel Hauptfleisch lyrics officiel

Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees est une chanson en Anglais

Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees
Klap julle handjies Alle bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Klap julle handjies Alle bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers

Slyp julle tandjies alle bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers

Al oor die rantjies kouter bobbejaantjies
Na die fees toe
Na die fees toe
Na die fees toe
Al oor die rantjies kouter bobbejaantjies
Na die fees toe
Na die fees toe
Na die fees toe
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers

Al die mielielandjies vir die bobbejantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Al die mielielandjies vir die bobbejaantjies
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Daar’s ‘n groot fees
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejane, bobbejane
Bobbejane o die bobbejane
Bobbejaan kleinspan hou koers
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Penkopliedjie Bobbejaantjies hou fees

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid