paroles de chanson / Marthie Nel Hauptfleisch parole / Honger Kinders lyrics  | ENin English

Paroles de Honger Kinders

Interprète Marthie Nel Hauptfleisch

Paroles de la chanson Honger Kinders par Marthie Nel Hauptfleisch lyrics officiel

Honger Kinders est une chanson en Anglais

Honger kinders 51’

Honger kinders
Skop
Stamp
Beur voort
Skree vir aandag met arms en bene
Wat roei
Wat verdrink
Tussen al die woorde
En pyn
En stiltes
En toe deure
En teruggehoue emosies
Wat bly hang
Soos ‘n dak oor die kop
Die donderwolk
Wat wag om te breek
Maar nie klaarkry nie

Kom bietjie hier
Dan hou ek jou vas
Kyk ek tel jou op my skoot
Pas jy hier in my arms
En druk jou
Gee jou soentjies
En vryf my hand deur jou hare
Is ons vreemdes vir mekaar
Maar ek is hier en ek is naby jou
En ek luister net vir jou
My honger kind
Want vandag sal ek jou mamma wees
En jy sal veilig voel

En soos ek jou toevou
Herken jy my miskien as Jesus
Voel ons nie alleen nie
Ek het jou nodig om lief te hê
En jy vir my
En ons vir Jesus
Stil Hy ons honger
saam
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Copyright: Songtrust Ave

Commentaires sur les paroles de Honger Kinders

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la calculatrice
2| symbole en haut de la maison
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid