paroles de chanson / Marthie Nel Hauptfleisch parole / Transkaroo lyrics  | ENin English

Paroles de Transkaroo

Interprète Marthie Nel Hauptfleisch

Paroles de la chanson Transkaroo par Marthie Nel Hauptfleisch lyrics officiel

Transkaroo est une chanson en Afrikaans

Transkaroo
Bring hom huis toe
Laat jou yster wiele rol
Bring hom en maak my lewe vol
Transkaroo
Snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my

Waar is jy nou op jou spoor?
Hoe ver is hy nog van my?
Is jy deur die Ou Karoo?
Rol nou aan

Was daar eensaamheid by hom
Deur die verlate droë ou land?
Bring hom gou terug na my
Rol nou aan

Transkaroo
Bring hom huis toe
Laat jou yster wiele rol
Bring hom en maak my lewe vol
Transkaroo
Snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my

In die Boland sal hy voel
Hy kom terug waar sy behoort
Terug deur sy ou Heideland
Rol nou aan

In die verte hoor ek jou nou
En jou ou fluit geluid soos musiek
Hier's jou eindpunt maar my begin
Transkaroo

Transkaroo
Bring hom huis toe
Laat jou yster wiele rol
Bring hom en maak my lewe vol
Transkaroo
Snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my
Want met jou bring jy my liefde terug na my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: HERMAN HOLTZHAUSEN
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Commentaires sur les paroles de Transkaroo

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du pouce en l'air
2| symbole en haut de l'enveloppe
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid