song lyrics / Manuel Escorcio / Soos 'n Engel lyrics  | FRen Français

Soos 'n Engel lyrics

Performer Manuel Escorcio

Soos 'n Engel song lyrics by Manuel Escorcio official

Soos 'n Engel is a song in Afrikaans

Alleen, hy kan jou tog so seermaak
Elke keer as hy jou breek
Met als om jou wil jy net terug gaan
Moet jou net nie op hom wreek

Ek verstaan jou hele wese
Al daai drome bittersoet
En as jou hart een keer wil lewe
Al wat kort is net 'n bietjie moed

Want 'n engel wandel deur die hemel
Vir daardie liefde wat nie leef
Al my liefde en die teerderheid
Dit sal nie kan hou vir ewigheid

Want 'n engel wandel deur die hemel
Jy kan jou ster nie laat vergaan
En as jy voel jy kan nie staan
Vra ek, sal jy saam met my wil gaan?

Wie het tog jou hart getower?
Net die liefde maak so blind
Wie het jou tog so verower?
Dit het jy tog nie verdien

Ek verstaan jou hele wese
Dat ook jy moet kan bestaan
Maar nou is jy gebroke, eensaam
Weet nie waarom jy nie weg kan gaan

Want 'n engel wandel deur die hemel
Vir daardie liefde wat nie leef
Al my liefde en die teerderheid
Dit sal nie kan hou vir ewigheid

Want 'n engel wandel deur die hemel
Jy kan jou ster nie laat vergaan
En as jy voel jy kan nie staan
Vra ek, sal jy saam met my wil gaan?

Want 'n engel wandel deur die hemel
Vir daardie liefde wat nie leef
Al my liefde en die teerderheid
Dit sal nie kan hou vir ewigheid

Want 'n engel wandel deur die hemel
Jy kan jou ster nie laat vergaan
En as jy voel jy kan nie staan
Vra ek, sal jy saam met my wil gaan?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos 'n Engel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the target
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid