song lyrics / Manuel Escorcio / Pampoen, Maia hee, Maia hoo, Liewe Lulu, Meisie Meisie, Loslappie, Ska-roomba (Keurspel) lyrics  | FRen Français

Pampoen, Maia hee, Maia hoo, Liewe Lulu, Meisie Meisie, Loslappie, Ska-roomba (Keurspel) lyrics

Performer Manuel Escorcio

Pampoen, Maia hee, Maia hoo, Liewe Lulu, Meisie Meisie, Loslappie, Ska-roomba (Keurspel) song lyrics by Manuel Escorcio official

Pampoen, Maia hee, Maia hoo, Liewe Lulu, Meisie Meisie, Loslappie, Ska-roomba (Keurspel) is a song in Afrikaans

Sing, sing jou woorde teen my vas
Bring, jou hele lewe in 'n tas
Ek vat die trein na Bloemfontein en die 506 na Petrus Steyn en as jy wil
Vat daar 'n bicycle

Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om vir 'n stofwolk op die horison of iets soortgelyk
Wat soos jy lyk

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy by my intrek

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy om my te haal

Maia hee, maia ho, maia ha, maia ha-ha
Maia hee, maia ho, maia ha, maia ha-ha

Onthou ons soen gisteraand
Tien uit tien
Wil net sê jou bruinoë kyk reg deur my
Deur my hart

Hello hello
Ek's uit, los 'n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gisteraand se vliek

Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Wil jou sê jy's die een vir my

O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe?
Die liefde brand hier in my hart soos voodoo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu

O ek kry hoendervleis, as jy die dansbaan betree
Ek fantaseer oor hoe jy alles gee
En as jy uithaal en daai lyf so lekker swaai
Dan word ek mal

O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe?
Die liefde brand hier in my hart soos voodoo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu

Meisie, meisie, jy's deeI van my lewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, ek sien jou, ek bewe
Mooiste meisie van Verlangebaan

Mooiste meisie van Verlangebaan
Mooiste meisie van Verlangebaan

Meisie, meisie, prinses van die dansvloer
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, ek voeI hoe my hart roer
Mooiste meisie

Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
En dan vlieg ek maar vir ewig oor die see
En dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood

Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba
Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba

Ek swem in die baai ska-rumba
Dis Hentiesbaai ska-rumba
Sy lyk te fraai ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba

Ek vang 'n vis ska-rumba
Ek weet wat dit is ska-rumba
Dis 'n blou akkedis ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pampoen, Maia hee, Maia hoo, Liewe Lulu, Meisie Meisie, Loslappie, Ska-roomba (Keurspel) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol at the top of the cross
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid