song lyrics / Manuel Escorcio / Kom Dans Klaradyn lyrics  | FRen Français

Kom Dans Klaradyn lyrics

Performer Manuel Escorcio

Kom Dans Klaradyn song lyrics by Manuel Escorcio official

Kom Dans Klaradyn is a song in Afrikaans

Kom dans Klaradyn, kom en dans weer met my
Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei
Toe die blomme hul nooi ons, die feesmaal is klaar
Die sterretjies brand al, die maan is al daar

Kom dans Klaradyn, kom dans Klaradyn
Kom en dans weer met my, weer met my
Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei
Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei

Kom dans Klaradyn, kom dans Klaradyn
Kom en dans weer met my, weer met my
Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei
Die aandwind wat wieg oor die wei

Vertel Klaradyn, kom vertel my dat jy
Die koninginbruid van my hart ook gaan bly
As blomme verwelk en die weelde vergaan
As sterre verbleek en verduister die maan

Vertel Klaradyn, vertel Klaradyn
Kom vertel my, dat jy my, dat jy
Die koninginbruid van my hart ook gaan bly
Die koninginbruid van my hart ook gaan bly

Vertel Klaradyn, vertel Klaradyn
Kom vertel my, dat jy my, dat jy
Die koninginbruid van my hart ook gaan bly
Die bruid van my hart ook gaan bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Dans Klaradyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid