song lyrics / Manuel Escorcio / Kaalvoet Strandloper lyrics  | FRen Français

Kaalvoet Strandloper lyrics

Performer Manuel Escorcio

Kaalvoet Strandloper song lyrics by Manuel Escorcio official

Kaalvoet Strandloper is a song in Afrikaans

Ken jy môre, die dag wat nog moet kom?
Ken jy die einde van die verste horison?
Noem my maar 'n kaalvoet strandloper
Die dag is gevul met die hemelse blou

Ek dans in die sproei van die branders
My voete op die sand nat en koel
Ek gooi my lyf die lug in
Dit voel vir my so anders

Die son se strale wat hier oor my spoel
Pluk die dag en als daarmee saam
Gryp die oomblik elke sekonde aan
Noem my maar 'n kaalvoet strandloper

O weet jy of môre sal ontvou?
Waar is gister, kan jy dit nog onthou?
Noem my maar 'n kaalvoet strandloper
My dag is gevul met die hemelse blou

Ek dans in die sproei van die branders
My voete op die sand nat en koel
En ek gooi my lyf die lug in
Dit voel vir my so anders

Die son se strale wat hier oor my spoel
Pluk die dag en als daarmee saam
Gryp die oomblik elke sekonde aan
Noem my maar 'n kaalvoet strandloper

Sit hier langs my en deel dié ommblik nou
Drome droom ons terwyl jy my vashou
Ja ons is die kaalvoet strandlopers
Die dag is bedoel vir my en vir jou

Ons dans in die sproei van die branders
Ons voete op die sand nat en koel
En ek gooi my lyf die lug in
Dit voel vir my o so anders

Die son se strale wat hier oor my spoel
Pluk die dag en als daarmee saam
Gryp die oomblik else sekonde aan
Ons is die kaalvoet strandlopers
Gryp die oomblik else sekonde aan
Ons is die kaalvoet strandlopers
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kaalvoet Strandloper lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid