song lyrics / Manuel Escorcio / Ek Verlang lyrics  | FRen Français

Ek Verlang lyrics

Performer Manuel Escorcio

Ek Verlang song lyrics by Manuel Escorcio official

Ek Verlang is a song in Afrikaans

Elke aand dink ek aan jou
Ek verlang na jou
Die ure gaan stadig verby
Ek verlang na jou

Jou woorde gaan afskeid aan my
Ek verlang na jou
My hart voel alleen sonder jou
Vol liefdesdrome

En tussen die mense om my
Ek verlang na jou
Voel ek jou soms naby my
Want ek's lief vir jou

Ek verlang en wil jou weer sien
Jou altyd aan my sy hê
Is dit tot weersiens?
O ek verlang na jou

Straatliggies wink elke aand
Ek verlang na jou
Liedjies uit elke kafee
Ek verlang na jou

En jy't eens jou liefde gegee
Ek verlang na jou
My hart voel alleen sonder jou
Vol liefdesdrome

Kom sê my jy't my nie vergeet
Ek verlang na jou
Voel jy ook soms naby my?
Verlang jy na my?

Ek't jou lief, ewig en altyd
My hart is net nog joue
Is dit tot weersiens?
O ek verlang na jou

Kom sê my jy't my nie vergeet
Ek verlang na jou
Voel jy ook soms naby my?
Verlang jy na my?

Ek't jou lief, ewig en altyd
My hart is net nog joue
Is dit tot weersiens?
O ek verlang na jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: GOOSEN ANTON, GOVERT E
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Comments for Ek Verlang lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid