song lyrics / Manuel Escorcio / Donkerbruin Oë / Sonbrilletjies / Jan Asseblief Tog Squeeze My / Meisie sonder Sokkies lyrics  | FRen Français

Donkerbruin Oë / Sonbrilletjies / Jan Asseblief Tog Squeeze My / Meisie sonder Sokkies lyrics

Performer Manuel Escorcio

Donkerbruin Oë / Sonbrilletjies / Jan Asseblief Tog Squeeze My / Meisie sonder Sokkies song lyrics by Manuel Escorcio official

Donkerbruin Oë / Sonbrilletjies / Jan Asseblief Tog Squeeze My / Meisie sonder Sokkies is a song in Afrikaans

As die son jou lyfie bruin brand
Op jou handdoek op die strand
Is daar soveel ander wat my so beny
Ons deel die maanlig aand

Donkerbruin oë lag as ons dans
Donkerbruin oë tot baie laat saans
Donkerbruin oë ek wonder of jy lief is vir my en by my gaan bly?

Donkerbruin oë lag as ons dans
Donkerbruin oë tot baie laat saans
Donkerbruin oë ek wonder of jy altyd nou hier by my sal bly?

Ek het my swemkeppie op en 'n doekie om my kop en my picture book
Ek het my opgeblaasde pony en my eau de cologney en my camera ook
Ek het my doedelsakkie vol allerhande snaakse toorgoed om 'n kêrel mee te vang
But in addition to all this like a conscientious Miss I also brought along

Sonbrilletjies o, die glas is gekraak
Sonbrilletjies, o gats, wat gaan ek maak?
Sonbrilletjies, oh well dit maak nie saak
Because dit help tog nie, 'cos you don't see how much I want you to want me
Jy maak my sommer sad, sad and blue

Ek vry na 'n nooi, 'n wonderlike nooi
Sy woon daar in ons straat
Sy het 'n fout, 'n groot, groot fout
Sy wou graag in engels praat

En wanneer ek kom vry dan sê sy vir my
Jan please kom and sit by my
Put jou arms om my nek en soen my op my bek
Dan is I sommer bly

Dan sê sy, Jan asseblief tog squeeze my
Jan asseblief tog please my
Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Jan asseblief tog squeeze my

Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Jan asseblief tog squeeze my

Iewers hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ek kan droom van 'n warm Kersfeesdag en ‘n meisiekind sonner haar sokkies

Nes ‘n bicycle sonder sy klokkie
Nes ‘n lollipop sonder sy stokkie
Ag nes ‘n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie

Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En môre kom met ‘n groot geluk dan staan sy
Ja dan staan sy hier langs my

Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom met ‘n groot geluk dan staan sy
Ja dan staan sy hier langs my
Ja dan staan sy hier langs my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Donkerbruin Oë / Sonbrilletjies / Jan Asseblief Tog Squeeze My / Meisie sonder Sokkies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid