song lyrics / Manuel Escorcio / Dankie vir die Bybel lyrics  | FRen Français

Dankie vir die Bybel lyrics

Performer Manuel Escorcio

Dankie vir die Bybel song lyrics by Manuel Escorcio official

Dankie vir die Bybel is a song in Afrikaans

Dankie vir die Bybel, Heer
Dit is die beste boek
Dit is die troue Woord van God
Die waarheid wat ek soek

Dit leer my van my Skepper Groot
Ek weet dit is Sy Heilige Woord
Dit leer my van my Skepper Groot
Ek dank U, dank U Heer

Dankie vir die Bybel Heer
Dit leer my wat is reg
Dit kom van liewe Jesus self
Wys my die Hemelweg

Dit leer my van my Skepper Groot
Ek weet dit is Sy Heilige Woord
Dit leer my van my Skepper Groot
Ek dank U, dank U Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dankie vir die Bybel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol at the top of the heart
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid