song lyrics / Louis Brittz / Vir Eugene lyrics  | FRen Français

Vir Eugene lyrics

Performer Louis Brittz

Vir Eugene song lyrics by Louis Brittz official

Vir Eugene is a song in Afrikaans

Speel speel verby nog ‘n skeel dromer's lied
Vergeet tog hoe krom die akkoord
Skryf nog ‘n versie vol winter's verdriet
Jou soeke en siel in elke woord

Stort nog ‘n traan op jou digter papier
Vir harte soos joune geknel
Wend nog ‘n poging aan vind 'n manier
Om my van jouself te vertel

Wolke wat ween bring die dans van die reën
Vir jou vir ‘n oomblik plesier
O diep rivier fluister wat word van Eugene?
Soek verder miskien weet die mier

Nou nou oplaas is daar trane vir jou
Verstrengel, verslaaf en alleen
Kettings vrees wat jou bind in ‘n kou
En donker wat vou om jou heen

Dans met jou suster die een wat verstaan
Ja dans op die maat van die reën
Vra nog ‘n keer waaroor alles dan gaan
Jou hongerhart weet nie waarheen

Wolke wat ween bring die dans van die reën
Vir jou vir ‘n oomblik plesier
O diep rivier fluister wat word van Eugene?
Soek verder miskien weet die mier

Hoe koud is die windjie by winternag vuur
Jou lewe lê bloot en die skop en spoeg luur
Hoe truerig die nuus op die Oosterwind maat
Geblus die vlam van die hart

Wolke wat ween bring die dans van die reën
Vir jou vir ‘n oomblik plesier
O diep rivier fluister wat word van Eugene? (Word van Eugene?)
Soek verder miskien weet die mier

Soek verder Eugene
Soek verder Eugene
Soek verder Eugene
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Eugene lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid