song lyrics / Louis Brittz / U Liefdeslied Vir My lyrics  | FRen Français

U Liefdeslied Vir My lyrics

Performer Louis Brittz

U Liefdeslied Vir My song lyrics by Louis Brittz official

U Liefdeslied Vir My is a song in Afrikaans

U liefde kleur die blou, blou helder hemel
U goedheid reis die dagbreek oor die see
U almag blink in maanlig oor die berge
Die skoonheid van U skepping sleur my meer

U glorie sprei in vlerke van 'n arend
Genade sweef in wolke hoog en vry
Die skepping sing vir my gewone sterfling
Die Skepper God se liefdeslied weerklink in my

Ek sien die kruis, ek volg U spoor na Golgota (Sien die kruis, volg U spoor na Golgota)
Ek sien die kroon, die dorings wat U dra (Die dorings wat U dra)
Ek kniel hier neer om nederig en dankbaar (Kniel heer neer)
Vergifenis vir my sondeskuld te vra (Vergifenis)

Ek ken die kruis, ek ken die man van smarte
Ek voel U pyn, U liefdesbloed bevry
En van die kruishout koppie styg die note
Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my

Wat is die mens dat U oor hom sou glimlag
En wie is ek dat U vir my sou kom
Hoe groot U liefde, grenslose genade
Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my

Hoe groot U liefde, grenslose genade
Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my (Weerklink in my)
Van krip to kruis weerklink U liefdeslied vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Liefdeslied Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid