song lyrics / Louis Brittz / Psalm 84: Hoe Lief Het Ek U Woning lyrics  | FRen Français

Psalm 84: Hoe Lief Het Ek U Woning lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 84: Hoe Lief Het Ek U Woning song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 84: Hoe Lief Het Ek U Woning is a song in Afrikaans

Hoe lief het ek U woning Here almagtig
Ek verlang na U teenwoordigheid
Met alles wat ek is wil ek jubel
Wil ek sing oor die lewende God

Dit gaan goed met die mens vir wie U ‘n huis is
Wat nie ophou om U naam te prys
Fonteine spring op as Hy deur droogtes trek
En die vroeë reën sy seëning bring

Want een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Dit gaan goed met die mens wat by U skuiling vind
Ja een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Voor U troon ontvang ons nuwe krag by U

Die Here is ons krag en ons beskerming
Die Here gee genade en eer
Hy weerhou sy oorvloed nie van die wat Hom dien nie
Geseënd is die een wat by Hom bly

Want een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Dit gaan goed met die mens wat by U skuiling vind
Ja een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Voor U troon ontvang ons nuwe krag by U

Here almagtig
U hoor my gebed
Here almagtig
U luister na my
Here almagtig
Sien tog om na my
Here almagtig

Een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Dit gaan goed met die mens wat by U skuiling vind
Want een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Voor U troon ontvang ons nuwe krag by U

Want een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Dit gaan goed met die mens wat by U skuiling vind
Ja een dag in U huis is beter as duisende daar buite
Voor U troon ontvang ons nuwe krag by U

Hoe lief het ek U woning Here almagtig
Ek verlang na U teenwoordigheid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 84: Hoe Lief Het Ek U Woning lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid