song lyrics / Louis Brittz / Psalm 8: Wat Is Die Mens lyrics  | FRen Français

Psalm 8: Wat Is Die Mens lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 8: Wat Is Die Mens song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 8: Wat Is Die Mens is a song in Afrikaans

Wat is die mens dat U aan hom dink
Die mens se kind dat U hom besoek
Wat is die mens

U laat ons heers oor U handewerk
Die skape, beeste, diere van die veld
Wat is die mens

As ek die hemel aanskou
U arms wat my toevou
O Here ons Here hoe lieflik is U naam

U is ons lewe
U is ons vrede
Laat die hemele bly wees en die aarde juig

U is ons sterkte God
U regeer vir ewig
Laat die see in sy volheid bruis

U heerlikheid basuin
O Here ons Here, hoe lieflik is U naam

Weinig minder as die engele met heerlikheid en eer gekroon
Wat is die mens
U gee ons mag oor ons vyande en niks kan ons verwyder van U liefde nie

As ek die hemel aanskou
U arms wat my toevou
O Here ons Here, hoe lieflik is u naam

U is ons lewe
U is ons vrede
Laat die hemele bly wees en die aarde juig

U is ons sterkte God
U regeer vir ewig
Laat die see in sy volheid bruis

U heerlikheid basuin
O Here ons Here, hoe lieflik is U naam

Here ons Here hoe heerlik is U naam
Regoor die aarde oor alles wat bestaan
Hoe groot U glorie die hemelruim besing
Die maan en sterre sal met lig U lof besing
U lof besing
U helder lof besing

U is ons lewe
U is ons vrede
Laat die hemele bly wees en die aarde juig

U is ons sterkte God
U regeer vir ewig
Laat die see in sy volheid bruis

U heerlikheid basuin
O Here ons Here, hoe lieflik is U naam

U is ons lewe
U is ons vrede
Laat die hemele bly wees en die aarde juig

U is ons sterkte God
U regeer vir ewig
Laat die see in sy volheid bruis

U heerlikheid basuin
O Here ons Here, hoe lieflik is U naam

U naam U naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 8: Wat Is Die Mens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid