song lyrics / Louis Brittz / Psalm 65 & 67 lyrics  | FRen Français

Psalm 65 & 67 lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 65 & 67 song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 65 & 67 is a song in Afrikaans

Aan U kom ‘n lofsang toe
U wat my gebed verhoor
Na U sal die mense kom en hulle skuld bely
U maak ons daarvan vry

U is met mag omgewe
U laat die berge staan
U laat die see bedaar
U kroon die jaar

Met goeie gawes en oorvloed seën
Die velde juig en die vlaktes vol koring sing

Mag volke u loof
Mag nasies U prys
U het ons geseën
En ons moet U eer

Mag volke u loof
Mag nasies U prys
U het ons geseën
En ons moet U eer o Heer

Aan U kom ‘n lofsang toe
U wat die gebed verhoor
U antwoord in U trou
Met kragtige dade Heer
Die nasies sal U eer

U is met mag omgewe
U laat die berge staan
U laat die see bedaar
En U kroon die jaar

Met goeie gawes en oorvloed seën
Die velde juig en die vlaktes vol koring sing

Mag volke u loof
Mag nasies U prys
U het ons geseën
En ons moet U eer

Mag volke u loof
Mag nasies U prys
U het ons geseën
En ons moet U eer o Heer

U is met mag omgewe
U laat die berge staan
U laat die see bedaar
En U kroon die jaar

Met goeie gawes en oorvloed seën
Die velde juig en die vlaktes vol koring sing

Mag volke u loof
Mag nasies U prys
U het ons geseën
En ons moet U eer

Mag volke u loof
Mag nasies U prys
U het ons geseën
En ons moet U eer o Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 65 & 67 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid