song lyrics / Louis Brittz / Psalm 42 lyrics  | FRen Français

Psalm 42 lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 42 song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 42 is a song in Afrikaans

Soos ‘n wildsbok smag na waterstrome smag ek na U o God
Ek dors na U die lewende God, wanneer kan ek gaan en voor U verskyn
In my trane dink ek aan die dag toe ek deel was van ‘n hemelskare
Ek twyfel nou waarom vra ek waar is U nou

Ek sal weer ‘n loflied sing
Aan U my helper en my God
Selfs in die nag sal ek vir U sing
‘n Gebed tot die God van my lewe, ek rus by U my helper en my God

Waar waters hier teen waters raas en waar wilde strome bruis
Het golf na golf teen my geslaan en branders oor my heen gegaan
In my trane dink ek aan die dae toe ek deel was van ‘n hemelskare
Maar ek twyfel want waarom vra ek waar is U nou

Ek sal weer ‘n loflied sing
Aan U my helper en my God
Selfs in die nag sal ek vir U sing
‘n Gebed tot die God van my lewe, ek rus by U my helper en my God

Ek sal weer ‘n loflied sing
Aan U my helper en my God
Selfs in die nag sal ek vir U sing
‘n Gebed tot die God van my lewe, ek rus by U my helper en my God

Ja, ek sal weer ‘n loflied sing
Aan U my helper en my God
Selfs in die nag sal ek vir U sing
‘n Gebed tot die God van my lewe, ek rus by U my helper en my God

Ek vertrou op U my helper en my God
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 42 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid