song lyrics / Louis Brittz / Psalm 24 lyrics  | FRen Français

Psalm 24 lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 24 song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 24 is a song in Afrikaans

Die aarde en alles daarop
Behoort aan die Here
Die wêreld en die wat daar woon
Behoort aan die Here
Want Hy het hul fondamente diep in die see geplaas en dit daar geplant

Verbly jou ewige poorte
Maak oop jou eeu-oue deure
Die koning wil binnekom
Wie is Hy
Wie is Hy

Die Here, dis die Here
Dis die Here, ja dit is Hy
Hy’s die koning, die magtige koning
Die groot ere koning, ja dit is Hy
Die Here dis Hy

Wie mag die berg van die Here opgaan en Hom nader
En wie mag Sy heiligdom ingaan wie mag daar bly
Die een wie se hande rein is wie se hart suiwer is sal Sy seën ontvang

Verbly jou ewige poorte
Maak oop jou eeu-oue deure
Die koning wil binnekom
Wie is Hy
Wie is Hy

Die Here, dis die Here
Dis die Here, ja dit is Hy
Hy’s die koning, die magtige koning
Die groot ere koning, ja dit is Hy
Die Here dis Hy

Verbly julle ewige poorte
Maak oop jou eeu-oue deure
Die koning wil binnekom
Wie is Hy
Wie is Hy

Die Here, dis die Here
Dis die Here, ja dit is Hy
Hy’s die koning, die magtige koning
Die groot ere koning, ja dit is Hy

Die Here, dis die Here
Dis die Here, ja dit is Hy
Hy’s die koning, die magtige koning
Die groot ere koning, ja dit is Hy
Die Here dis Hy

Ja dit is Hy
Die Here dis Hy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 24 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the star
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid