song lyrics / Louis Brittz / Psalm 19 lyrics  | FRen Français

Psalm 19 lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 19 song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 19 is a song in Afrikaans

Die hemele getuig van die werk van God
Die uitspansel maak die werk van sy hande bekend
Die een dag gee die berrig deur aan die ander
Die een dag deel die kennis aan die volgende mee

Die woorde van die Here is volmaak dit gee lewe
Die bevele van die Here lei tot insig
Die eise van die Here vir Sy diens staan vir ewig
Die bepalings van die Here is volmaak

Dit is kosbaarder as goud
Selfs as baie goud
Soeter as die heuning ek laat my leer
Mag die woorde van my mond die gedagtes van my hart
Tog aanneemlik wees vir U aanneemlik wees vir U
My rots en my verlosser

Die hemele getuig van die werk van God
Die uitspansel maak die werk van sy hande bekend
Sonder spraak sonder woorde onhoorbaar is hul stem
Maar daarvandaan gaan ‘n boodskap oor die wêreld uit

Die woorde van die Here is volmaak dit gee lewe
Die bevele van die Here lei tot insig
Die eise van die Here vir Sy diens staan vir ewig
Die bepalings van die Here is volmaak

Dit is kosbaarder as goud
Selfs as baie goud
Soeter as die heuning ek laat my leer
Mag die woorde van my mond die gedagtes van my hart
Tog aanneemlik wees vir U aanneemlik wees vir U
My rots en my verlosser

Dit is kosbaarder as goud
Selfs as baie goud
Soeter as die heuning ek laat my leer
Mag die woorde van my mond die gedagtes van my hart
Tog aanneemlik wees vir U aanneemlik wees vir U
My rots en my verlosser
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 19 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the top of the target
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid