song lyrics / Louis Brittz / Psalm 136: Aan U Liefde Is Daar Geen Einde Nie lyrics  | FRen Français

Psalm 136: Aan U Liefde Is Daar Geen Einde Nie lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 136: Aan U Liefde Is Daar Geen Einde Nie song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 136: Aan U Liefde Is Daar Geen Einde Nie is a song in Afrikaans

Loof die Here want Hy is goed
Loof die groot almagtige God
Loof die magtigste van alle heersers
Hy het magtige dade gedoen

Hy’t die hemel met insig gemaak
Die aarde op waters geplaas
Hy sorg steeds vir die see en die land
Hou die hemel en aarde in stand
Dis Hy alleen

Aan sy liefde is daar geen einde nie
Aan sy liefde is daar geen einde nie
Loof die Here
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here
Loof die Here want Hy is goed

Hy het konings en krygers verslaan
En sy kinders oorwinning gegee
Hy het ons na ons vryheid gelei
Uit die mag van ons vyand bevry
Dis Hy alleen

Aan sy liefde is daar geen einde nie
Aan sy liefde is daar geen einde nie
Loof die Here
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here
Loof die Here want Hy is goed

Die son laat Hy heers oor die dag
Die maan en die sterreprag
Die groot hemelligte sing
Oor Hom alleen

Dis Hy wat sy volk begelei
Deur Rooisee en dorre woestyn
Die Koning wat redding bring
Dis Hy alleen

Aan sy liefde is daar geen einde nie
Aan sy liefde is daar geen einde nie
Loof die Here
Loof die Here

Aan sy liefde is daar geen einde nie
Aan sy liefde is daar geen einde nie
Loof die Here
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here
Loof die Here want Hy is goed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 136: Aan U Liefde Is Daar Geen Einde Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid