song lyrics / Louis Brittz / Psalm 130: Ek Wag Op U lyrics  | FRen Français

Psalm 130: Ek Wag Op U lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 130: Ek Wag Op U song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 130: Ek Wag Op U is a song in Afrikaans

Uit die dieptes
Roep ek na U
Hoor my hulpgeroep o God
Sou U my sonde
My toereken
Wat sou van my oorbly Heer

Maar by U is daar vergifnis
Daarom sal ek U bly dien

Ek stel vertroue in die Here (Ek vertrou op U)
Op die vervulling van U woord
Meer as wat die wagters op die more wag
Wag ek op U
Wag ek op U

Uit die dieptes
Roep ek na U
Hoor my hulpgeroep o God
Sou U my sonde
My toereken
Wat sou van my oorbly Heer

Maar by U is daar vergifnis
Daarom sal ek U bly dien

Ek stel vertroue in die Here (Ek vertrou op U)
Op die vervulling van U woord
Meer as wat die wagters op die more wag
Wag ek op U
Wag ek op U

(Ek wag op U)
(Ek wag op U)
(Ek wag op U)
(Ek wag op U)

Ek stel vertroue in die Here (Ek vertrou op U)
Op die vervulling van U woord
Meer as wat die wagters op die more wag
Wag ek op U

Ek stel vertroue in die Here (Ek vertrou op U)
Op die vervulling van U woord
Meer as wat die wagters op die more wag
Wag ek op U
Wag ek op U

Uit die dieptes
Roep ek na U
Hoor my hulpgeroep o God
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 130: Ek Wag Op U lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid