song lyrics / Louis Brittz / Psalm 104: Here, U Gee Alles Wat Leef! lyrics  | FRen Français

Psalm 104: Here, U Gee Alles Wat Leef! lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 104: Here, U Gee Alles Wat Leef! song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 104: Here, U Gee Alles Wat Leef! is a song in Afrikaans

Here ek wil U loof
Here my God U is groot
U’s met majesteit beklee
Met ‘n kleed van lig omhul

Dis U wat die hemelboog
Soos ‘n tent oor die aarde laat span
Dis U wat op wolke ry
Op die vlerke van winde gly

Here U gee alles wat leef lewe in oorvloed uit U hand
Asem wat leef vir elke mens en reën uit die hemel vir die land
Ek wil tot eer van die Here sing solank as ek leef
Ek wil die lof van my God besing solank as ek leef Sy naam besing

Dis U wat die weerlig beveel
Die winde U boodskappers maak
U laat die aarde staan
En waters vlug voor U naam

Here U’t alles geskep
In wysheid alles gemaak
Die son weet om onder te gaan
En die maan ken sy wentelbaan

Here U gee alles wat leef lewe in oorvloed uit U hand
Asem wat leef vir elke mens en reën uit die hemel vir die land
Ek wil tot eer van die Here sing solank as ek leef
Ek wil die lof van my God besing solank as ek leef Sy naam besing

Die aarde is vol van U heerlikheid
Alles moet buig voor U majesteit
En mag U roem sonder einde wees
O mag my pryslied vir U alleenlik wees

Here U gee alles wat leef lewe in oorvloed uit U hand
Asem wat leef vir elke mens en reën uit die hemel vir die land
Ek wil tot eer van die Here sing solank as ek leef
Ek wil die lof van my God besing solank as ek leef Sy naam besing

Here ek wil U loof
Here my God U is groot
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 104: Here, U Gee Alles Wat Leef! lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid