song lyrics / Louis Brittz / Ons Glo lyrics  | FRen Français

Ons Glo lyrics

Performer Louis Brittz

Ons Glo song lyrics by Louis Brittz official

Ons Glo is a song in Afrikaans

Ons glo as ons struikel dat ons op kan staan
Ons glo in die liefde soos ‘n oseaan
Ons glo in genade soos die see
‘n Stroom van vergifnis sleer ons mee
En ons belei

Ons glo dat die Herder Sy kudde lei
Ons glo dat die Leidsman die weg berei
Al wys, alwetend, onsienlik Heer
Onmeetlik, sterke, verlosser Heer
Ons glo

Ons glo daars ‘n more na die donker nag
Ons glo aan ‘n Bruilof wat die bruid inwag
Ons glo in vervulling van die Woord
In Christus oorwinnaar oor die dood
En ons belei

Ons glo dat die Herder Sy kudde lei
Ons glo dat die Leidsman die weg berei
Al wys, alwetend, onsienlik Heer
Onmeetlik, sterke, verlosser Heer

Ons sing omdat ons glo
Aanbid omdat ons glo
Belei dit dat ons glo
Ons loof U want ons glo

Ons glo dat die Herder Sy kudde lei
Ons glo dat die Leidsman die weg berei
Al wys, alwetend, onsienlik Heer
Onmeetlik, sterke, verlosser Heer

Al wys, alwetend, onsienlik Heer
Onmeetlik, sterke, verlosser Heer
Ons glo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Glo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid