song lyrics / Louis Brittz / N Kersliedtjie lyrics  | FRen Français

N Kersliedtjie lyrics

Performer Louis Brittz

N Kersliedtjie song lyrics by Louis Brittz official

N Kersliedtjie is a song in Afrikaans

Die Engel keer van Nazareth af terug na waar Hy woon
‘n Leër skaar drom opgewonde saam voor die troon
En die loflied van Maria steek die hemel aan die brand
Slaan op teen die leëplek aan God se regterhand

Genade so wyd soos die Bethlehem‘s velde
Heerlikheid blink soos die Bethlehem ster
Leë boeke gedraai deur mensheid verbloem
Maar word sigbaar vir elkeen wat Hom Jesus noem

Die engelskaar word stil tot die wonderwerk gebeur
En die lied van Maria deur die hemelharte skeur
Toe dertig jaar na Bethlehem Sy Vader hom verlaat
Om plek te maak vir ‘n mense bruid aan God se regterhand

Genade so wyd soos die Bethlehem's velde
Heerlikheid blink soos die Bethlehem ster
Leë boeke gedraai deur mensheid verbloem
Maar word sigbaar vir elkeen wat Hom Jesus noem

Kom kniel by die klipkrip en lê geskenke neer
Kom kniel by die houtkruis en lê jou lewe neer

Genade so wyd soos die Bethlehem's velde
Heerlikheid blink soos die Bethlehem ster
Die krag van die kruis, die hart van die Kind
Word sigbaar in elkeen wat daar redding vind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for N Kersliedtjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid