song lyrics / Louis Brittz / In Die Hemel Is Die Heer lyrics  | FRen Français

In Die Hemel Is Die Heer lyrics

Performer Louis Brittz

In Die Hemel Is Die Heer song lyrics by Louis Brittz official

In Die Hemel Is Die Heer is a song in Afrikaans

Sien die Lam op die troon
Die dag van die bruid
Die dag van die Bruidegom

In die hemel is die Heer
En Sy glans is soos kristal
Hy's die Heilige van God
En Hy heers oor die heelal, daar is mag
In Sy Woord, soos die waters druis Sy stem
Soos die son op die see se blou
So die rykdom van Sy trou

En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer
U regeer

Miljoene in gereedheid
Staan die engele om Sy troon
Verbysterend Sy sieraad
En die weelde van Sy kroon

Daar is mag in Sy Woord
Soos die waters druis Sy stem
Soos die son op die see se blou
So die rykdom van Sy trou

En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer

En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer

U regeer in ons harte
U regeer oor die heelal
U regeer in ons lewens
U regeer
Bowenal

Daar is mag in Sy Woord
Soos die waters druis Sy stem
Soos die son op die see se blou
So die rykdom van Sy trou

En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer

En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer

En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Die Hemel Is Die Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid